Proverbs 15:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse seun maak 'n vader bly, maar 'n dwase man verag sy moeder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Verstandige seun maak sy pa bly. ’n Dwase seun het geen respek vir sy ma nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wyse seun verbly sy vader, maar 'n dwase mens verag sy moeder. |
| Afrikaans 1983 | 'n Wyse seun maak sy ouers bly, 'n dwase mens minag hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wyse seun verbly sy vader, maar 'n dwase mens minag sy moeder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Pa en ma is bly wanneer hulle kinders wysheid het, maar 'n dwaas dink sy ouers is nie belangrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige kind maak sy ouers baie bly. ’n Kind wat die Here verwerp, maak hulle hartseer. |