Proverbs 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die tong van die wyse gebruik kennis reg, maar die mond van die dwase giet dwaasheid uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die woorde van wyse mense maak kennis aanloklik. Dwase mense borrel oor van dwase dinge.
Afrikaans 1933/1953 Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel.
Afrikaans 1983 Die woorde van wyse mense maak kennis iets begeerliks; dwase mense sê net dwase dinge.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tong van wyses maak kennis lofwaardig, maar die mond van dwase stort sotheid uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer wyse mense praat, dan leer 'n mens, en dit is lekker. Maar wanneer dwase praat, dan sê hulle net dom dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelowiges se woorde getuig van kennis. Dommes weet niks van die lewe nie. Hulle praat net onsin.