Proverbs 15:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weg van die luiaard is soos 'n heining van dorings, maar die weg van die regverdiges is duidelik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Luiaard se pad is met dorings besaai. ’n Opregte mens se pad is gelyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die weg van die luiaard is soos 'n heining van dorings, maar die pad van die opregtes is reggemaak. |
| Afrikaans 1983 | 'n Luiaard se pad is met dorings besaai; 'n opregte mens het 'n gelyk pad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van 'n luiaard is soos 'n doringheining vol dorings, maar die weg van opregtes is gebaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lui mens se lewe is soos 'n pad vol dorings, eerlike mense se lewe is soos 'n goeie pad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Luiaard se lewe is sleg. Dit is soos ’n pad vol spykers en gate. Maar ’n gelowige se lewe is soos ’n gelyk pad. |