Proverbs 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Toornige man verwek twis, maar hy wat lankmoedig is, bedaar twis.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Humeurige mens sit twis aan die gang. ’n Verdraagsame mens sit ’n stryery stop.
Afrikaans 1933/1953 'n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar.
Afrikaans 1983 'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Opvlieënde man sit 'n stryery aan die gang, maar 'n geduldige mens bring 'n geskil tot bedaring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat gou kwaad word, sal twis en stry, maar 'n geduldige mens maak vrede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slegte humeur maak ander gou kwaad. Geduld en sagmoedigheid maak mense rustig en kalm.