Proverbs 15:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Beter 'n ete van kruie waar liefde is, as 'n stallige os en haat daarmee.
Afrikaans (NLV) 2011 Liewer net ’n skeppie groente saam met iemand vir wie jy lief is, as ’n lekker stuk beesvleis en haat daarmee saam.
Afrikaans 1933/1953 Liewer 'n porsie groente waar liefde by is, as 'n vetgevoerde bees en haat daarby.
Afrikaans 1983 Liewer net 'n bietjie groente en liefde daarby as 'n vetgemaakte os en haat daarby.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Porsie groente met liefde daarby is beter as 'n vetgevoerde bees met haat daarby.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om net groente te eet en te weet dat mense lief is vir jou, beter as om die vleis van 'n vet bees te eet en te weet dat mense jou haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Liewer ’n eenvoudige ete saam met mense wat mekaar liefhet as baie lekker kos waar mense mekaar haat.