Proverbs 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hart van hom wat verstand het, soek kennis, maar die mond van die dwase voed met dwaasheid.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Verstandige mens soek ernstig na kennis. ’n Dwase mens teer op dwaasheid.
Afrikaans 1933/1953 Die hart van die verstandige soek na kennis, maar die mond van die dwase gaan met sotheid om.
Afrikaans 1983 'n Verstandige mens is op soek na kennis; 'n dwaas voed homself met dwaasheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hart van 'n verstandige soek kennis, maar die monde van dwase word gevoed met sotheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Verstandige mens probeer altyd meer weet, maar dwase is tevrede om dom te bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Gelowige smag heeltyd na nog meer kennis en insig. ’n Ongelowige is heeltemal tevrede met sy dwase woorde en gedagtes.