Proverbs 15:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Vrolike hart maak 'n vrolike aangesig, maar deur droefheid van die hart word die gees gebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Blydskap laat ’n mens se gesig straal. Hartseer maak ’n mens terneergedruk. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Vrolike hart maak die aangesig bly, maar by verdriet van die hart is die gees neerslagtig. |
| Afrikaans 1983 | Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vrolike hart laat die gesig goed lyk, maar by kommer in die hart is die gees neerslagtig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand bly is, dan sal sy gesig gelukkig lyk, maar wanneer hy hartseer is, dan sien jy hy is moedeloos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Blydskap maak ons vrolik. Hartseer kan ons moed knak. |