Proverbs 15:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Bespotter het niemand lief wat hom teregwys nie, en hy sal nie na die wyse gaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Spotter hou nie van die persoon wat hom teregwys nie. Hy vra nie raad by ’n wyse nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die spotter hou nie daarvan dat 'n mens hom bestraf nie, hy gaan nie na die wyse toe nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Ligsinnige mens hou nie daarvan dat hy tereggewys word nie; hy word nie 'n wyse mens nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Spotter hou nie daarvan as iemand hom teregwys nie; na wyses sal hy nie gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat altyd wil spot, hou nie daarvan dat jy vir hom sê hoe hy moet lewe nie, hy gaan vra nie vir wyse mense wat hy moet doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Ongelowige hou niks daarvan dat ander hom op sy foute wys nie. Hy sal ook nooit die geselskap van gelowiges opsoek nie. |