Proverbs 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die teregwysing is swaar vir hom wat die weg verlaat, en hy wat teregwysing haat, sal sterwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie die regte pad verlaat, sal swaar gestraf word. Hy wat berisping haat, sal sterf.
Afrikaans 1933/1953 'n Strenge tugtiging is daar vir hom wat die pad verlaat; hy wat die teregwysing haat, sal sterwe.
Afrikaans 1983 Wie die regte pad verlaat, sal swaar gestraf word; wie teregwysing haat, sal sterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Ernstige vermaning is gepas vir hom wat die pad verlaat; wie teregwysing haat, sal sterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal die mens straf wat ophou om reg te lewe. Die mens wat dit haat wanneer iemand vir hom wil leer, sal sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie die Here verlaat, voel sy straf. Wie teregwysing haat, is al klaar dood.