Proverbs 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar krenkende woorde laat toorn wakker word.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring.
Afrikaans 1933/1953 'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.
Afrikaans 1983 'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Sagte antwoord keer woede weg, maar 'n krenkende woord laat toorn opvlam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy vir iemand mooi antwoord, dan sal hy ophou om kwaad te wees, maar wanneer jy dinge sê wat iemand seermaak, dan maak jy hom kwaad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Sagte antwoord laat die woede bedaar. Skerp woorde maak mense woedend.