Proverbs 14:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dwase spot met sonde, maar onder die regverdiges is guns.
Afrikaans (NLV) 2011 Dwase spot oor skuldoffers. Dié wat opreg lewe, ervaar versoening.
Afrikaans 1933/1953 Die skuldoffer spot met die dwase, maar tussen die opregtes is daar welwillendheid.
Afrikaans 1983 Die skuldoffer wat deur dwase gebring word, maak hulle bespotlik; mense wat opreg lewe, geniet die guns van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sondeskuld maak 'n bespotting van sotte, maar tussen opregtes is daar welwillendheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat baie dwaas is, spot wanneer hy 'n skuld-offer moet bring, maar eerlike mense wil hê dat God hulle offers moet aanvaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ongelowige voel oor niks skuldig nie. ’n Gelowige geniet God se guns.