Proverbs 14:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wysheid van die verstandige is om sy weg te verstaan, maar die sotheid van die dwase is bedrog.
Afrikaans (NLV) 2011 Die wysheid van ’n verstandige mens leer hom om sy lewe te verstaan. Die dwaasheid van ’n dwase mens mislei hom.
Afrikaans 1933/1953 Die wysheid van die skrandere is om sy weg te verstaan, maar die sotheid van die dwase is bedrog.
Afrikaans 1983 Die wysheid van 'n verstandige mens wys vir hom 'n duidelike koers aan; die dwaasheid van 'n dwase mens maak alles vals.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die wysheid van 'n slim mens is om sy lewenspad te verstaan, maar die sotheid van dwase is bedrog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Slim mens wat wysheid het, weet hoe om te lewe, dwase bedrieg hulleself omdat hulle dwaas is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand is wys wanneer hy die lewe wil verstaan. Dwases het geen wysheid nie. Hulle leefstyl wys hoe dom hulle is.