Proverbs 14:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan weg van die aangesig van 'n dwase man, as jy die lippe van kennis in hom nie sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vermy ’n dwase mens. By hom sal jy niks kan leer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan weg voor 'n dwase man, want jy het daar niks gemerk van die lippe van kennis nie. |
| Afrikaans 1983 | Vermy 'n dwase mens; jy sal nie by hom leer om verstandig te praat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bly weg van 'n dwase man; jy sal nie lippe met kennis leer ken nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet weggaan van 'n dwase mens, jy sal niks by hom leer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bly uit ’n dwaas se pad. Hy weet nie hoe om reg te leef nie. Luister eerder na iemand wat die lewe ken. |