Proverbs 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n valse getuie spreek leuens uit.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Betroubare getuie lieg nie. ’n Vals getuie loop oor van leuens.
Afrikaans 1933/1953 'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n valse getuie strooi leuens uit.
Afrikaans 1983 'n Betroubare getuie lieg nie; 'n vals getuie vertel een leuen na die ander.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Betroubare getuie lieg nie, maar 'n vals getuie ryg leuens uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Getuie wat altyd die waarheid praat, lieg nie, maar 'n vals getuie hou aan om te lieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Betroubare mens se woord kan jy glo. Glibberige mense blaker leuens uit.