Proverbs 14:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar geen osse is nie, is die krip rein;
Afrikaans (NLV) 2011 As daar nie vee is nie, is die voerkrip wel skoon; maar sonder ’n sterk os is daar ook nie ’n oes nie.
Afrikaans 1933/1953 Waar geen beeste is nie, is die krip leeg, maar deur die krag van die os is die inkomste baie.
Afrikaans 1983 As daar nie osse is nie, is die voerkrip leeg; met net een goeie os bring jy 'n groot oes in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar geen beeste is nie, is die voerkrip leeg; maar groot is die opbrengste deur die krag van 'n bul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As iemand nie beeste het nie, dan sal die koring in die krip nie opraak nie, maar as hy een sterk bees het, dan kan hy baie koring op die koringland hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sonder diere is jy arm. Met min diere kan jy al ’n lewe maak.