Proverbs 14:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geregtigheid verhef 'n nasie, maar sonde is 'n smaad vir enige volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Regverdigheid maak ’n volk sterk. Sonde bring skande oor ’n volk.
Afrikaans 1933/1953 Geregtigheid verhoog 'n volk, maar die sonde is 'n skandvlek vir die nasies.
Afrikaans 1983 Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan; sonde bring skande oor 'n volk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geregtigheid verhoog 'n nasie, maar sonde is 'n skande vir volke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal respekteer 'n volk wanneer sy mense reg doen, maar wanneer sy mense sonde doen, dan moet 'n volk skaam wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mooi lewe maak jou gesin, jou familie en jou volk gelukkig. Verkeerde dinge bring hulle in verleentheid.