Proverbs 14:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goddelose word in sy boosheid verdryf, maar die regverdige hoop op sy dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Die goddelose kom tot ’n val deur sy eie boosheid. Die regverdige het ’n toevlug wanneer hy doodgaan.
Afrikaans 1933/1953 In sy ongeluk word die goddelose omgestoot, maar die regverdige vind 'n toevlug by sy dood.
Afrikaans 1983 Die goddelose kom tot 'n val deur sy boosheid; die regverdige het 'n toevlug, ook in sy dood.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur sy boosheid word 'n goddelose omvergewerp, maar 'n regverdige vind 'n skuilplek, selfs by sy dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat verkeerd doen, sterf omdat hy slegte dinge doen, die mens wat reg lewe, weet dat die Here hom beskerm, ook wanneer hy sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Goddeloses leef en sterf sonder hoop. Gelowiges is tot die dood toe veilig in die Here.