Proverbs 14:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat die arme verdruk, smaad sy Maker; maar hy wat hom eer, ontferm hom oor die arme. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat ’n arm mens verdruk, beledig die Een wat hom gemaak het. Hy wat hom oor ’n arme ontferm, eer God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie die geringe verdruk, versmaad sy Maker, maar hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer Hom. |
| Afrikaans 1983 | Wie 'n arm mens verdruk, beledig sy Maker; wie hom oor 'n arm mens ontferm, eer God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat 'n arme uitbuit, beledig sy Maker, maar wie hom oor die behoeftige ontferm, eer Hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand 'n arm mens verdruk, dan beledig hy die Here wat die arm mens gemaak het. As iemand goed is vir 'n arm mens, dan respekteer en dien hy die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie die arme se nood miskyk, beledig die Here. Wie lief en goed is vir ander, eer Hom. |