Proverbs 14:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Gesonde hart is die lewe van die vlees, maar beny die verrotting van die gebeente.
Afrikaans (NLV) 2011 Innerlike kalmte bevorder die gesondheid. Jaloesie vreet ’n mens op.
Afrikaans 1933/1953 'n Rustige hart is die lewe vir die vlees, maar hartstog 'n verrotting vir die gebeente.
Afrikaans 1983 'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam, maar naywer is verrotting in die gebeente.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n persoon kalm dink oor dinge, dan bly hy gesond, maar wanneer hy jaloers is, dan maak dit hom siek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kalmte en vrede is baie goed vir jou gesondheid. Slegte drange en luste is soos ’n vernietigende siekte.