Proverbs 14:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat lankmoedig is, het groot verstand, maar hy wat haastig is van gees, verhef dwaasheid.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Geduldige mens het baie insig. Iemand wat kort van draad is, stal sy dwaasheid uit.
Afrikaans 1933/1953 Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.
Afrikaans 1983 'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat nie gou kwaad word nie, is baie verstandig, maar iemand wat gou kwaad word, wys vir almal dat hy 'n dwaas is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat reg leef, is geduldig. ’n Vinnige humeur rig oneindige skade aan.