Proverbs 14:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ontsag vir die Here is ’n bron van lewe; dit beskerm jou teen die strikke van die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk. |
| Afrikaans 1983 | Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ontsag vir die Here is 'n bron van lewe, sodat die vangstrikke van die dood vermy kan word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy die Here respekteer en dien, dan sal jy aanhou lewe, jy sal nie in die vangstrikke van die dood kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here se liefde is soos ’n borrelende fontein. Dit maak van jou ’n sprankelende mens. Dit beskerm jou teen angs en spanning. |