Proverbs 14:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Ware getuie red siele, maar 'n bedrieglike getuie spreek leuens.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Eerbare getuie red lewens, ’n vals getuie steek ander in die rug.
Afrikaans 1933/1953 'n Betroubare getuie red lewens, maar hy wat leuens uitstrooi, is bedrog.
Afrikaans 1983 'n Betroubare getuie red lewens; die een wat leuens kwytraak, maak alles vals.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Betroubare getuie red lewens, maar wie leuens uitryg, is bedrieglik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n getuie die waarheid praat, dan red hy mense se lewens, maar wanneer 'n getuie aanhou om leuens te vertel, dan maak hy alles vals.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Betroubare getuie kan mense uit groot moeilikheid help. ’n Liegmond verwoes lewens.