Proverbs 14:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kroon van die wyse is hulle rykdom, maar die dwaasheid van die dwase is dwaasheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wyse mense word met rykdom bekroon. Dwaasheid van dwase mense lei tot nog meer dwaasheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die kroon van die wyse is hulle rykdom, die sotheid van die dwase bly sotheid. |
| Afrikaans 1983 | Wyse mense word bekroon met rykdom; die dwaasheid van dwase mense lei na meer dwaasheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die kroon van wyses is hulle rykdom; die sotheid van dwase is blote sotheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wyse mense is ryk, en ander mense respekteer hulle, maar dwase mense bly dwaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Blydskap en voorspoed is die kroon op die regte manier van lewe. Domkoppe se manier van leef bring net droefheid en teëspoed. |