Proverbs 14:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In alle arbeid is daar wins, maar die praat van die lippe neig net tot gebrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Inspanning bring voorspoed; ’n nuttelose gesit en praat bring gebrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | In enige moeitevolle arbeid is voordeel, maar praatjies is net tot gebrek. |
| Afrikaans 1983 | Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In alle harde werk is daar voordeel, maar 'n blote gepraat lei net tot gebrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand hard werk, dan kry hy baie dinge. Wanneer iemand net praat en niks doen nie, dan bly hy arm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Harde werk het sy voordele. Praatjies bring jou nie ver nie. |