Proverbs 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat in sy opregtheid wandel, vrees die HERE; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die persoon wat opreg lewe, het respek vir die Here. Die een wat draaie loop, het nie eerbied vir Hom nie.
Afrikaans 1933/1953 Wie in sy opregtheid wandel, vrees die HERE; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom.
Afrikaans 1983 Wie opreg lewe, dien die Here; wie krom paaie loop, het nie eerbied vir die Here nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie in sy opregtheid die lewenspad loop, het ontsag vir die Here, maar hy wat op kronkelpaaie gaan, verag Hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat eerlik lewe, respekteer en dien die Here, maar 'n mens wat nie eerlik is nie, wys dat hy dink die Here is nie belangrik nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie wys leef, het die Here reg lief. Mense wat heeltyd die verkeerde dinge doen, het Hom verwerp.