Proverbs 14:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die slegtes buig voor die goeies; en die goddelose by die poorte van die regverdiges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Slegte mense moet buig voor goeie mense, en goddelose mense by die deur van regverdiges. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die slegtes moet buig voor die goeies, en die goddelose by die poorte van die regverdige. |
| Afrikaans 1983 | Slegte mense moet voor goeies buig, goddeloses moet buig wanneer 'n regverdige by sy huis uitkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Slegtes buig neer voor goeies, en goddeloses by die poorte van 'n regverdige. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Slegte mense moet buig voor goeie mense, mense wat verkeerd doen, moet buig by die poorte van die mense wat reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense sal nog eendag die gelowiges se leefwyse bewonder. Hulle sal die gelowige se insig in die lewe begeer. |