Proverbs 14:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die eenvoudiges beërf dwaasheid, maar die verstandiges word met kennis gekroon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dom mens ly onder sy eie dwaasheid. Verstandige mense word met kennis bekroon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die eenvoudiges verkry sotheid as 'n erfenis, maar die skranderes word met kennis gekroon. |
| Afrikaans 1983 | Mense wat ervaring kortkom, sit met hulle eie dwaasheid; verstandige mense word met kennis bekroon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onverstandiges erf sotheid, maar slim mense dra kennis as hoofbedekking. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat baie min weet en wat nie wil leer nie, word dwase. Slim mense weet baie, en ander mense sien dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens wat nie weet hoe om reg te leef nie, se lewe is leeg. Lewenswysheid maak jou gelukkig. |