Proverbs 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat gou toornig is, handel dwaas, en 'n man met goddelose planne word gehaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge. Almal haat ’n agterbakse mens. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en 'n slinkse man word gehaat. |
| Afrikaans 1983 | Wie kort van draad is, begaan dwaashede; 'n agterbakse mens maak hom gehaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie kort van humeur is, begaan 'n sotheid, en iemand met slinkse planne word gehaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat gou kwaad word, doen dom dinge. Mense haat iemand wat skelm planne maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Humeurige mens doen en sê die verkeerdste dinge. ’n Glibberige mens en sy slinkse plannetjies word gehaat. |