Proverbs 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die eenvoudige glo elke woord, maar die verstandige mens kyk goed na sy wandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas glo alles wat hy hoor. ’n Verstandige mens oorweeg elke tree wat hy gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die eenvoudige glo elke woord, maar die skrandere let op sy voetstappe. |
| Afrikaans 1983 | Wie ervaring kortkom, glo alles wat gesê word; 'n verstandige mens oorweeg elke tree wat hy gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onkundiges glo elke woord, maar 'n slim mens oorweeg sy voetstappe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat baie min weet, glo enige iets, 'n slim mens dink goed voordat hy iets doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dom mens weet nie wat reg of verkeerd is nie. Hy glo sommer enige ding. ’n Gelowige toets alles wat hy hoor. Hy let ook fyn op sy manier van lewe. |