Proverbs 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit lyk dalk vir iemand of hy die regte ding doen; agterna kom dit uit dat dit na die dood gelei het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood. |
| Afrikaans 1983 | Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand kan dink dat hy reg lewe, maar die manier hoe hy lewe, bring hom by die dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |