Proverbs 14:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die huis van die goddelose sal omvergewerp word, maar die tabernakel van die opregtes sal bloei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die goddelose se nageslag sterf almal uit. Die opregtes het ’n groot nageslag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die huis van die goddelose word verdelg, maar die tent van die opregtes bloei. |
| Afrikaans 1983 | Die goddelose en sy nageslag sterf uit; die opregtes het 'n groot nageslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die huis van goddeloses word verdelg, maar die tent van opregtes gedy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die huisgesinne van mense wat verkeerd doen, sterf gou, maar dit gaan goed met die huisgesinne van eerlike mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [11-12] Op die oog af kan iemand baie suksesvol wees. Maar uiteindelik eindig alles in ellende. |