Proverbs 14:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hart ken sy eie bitterheid; en 'n vreemdeling meng hom nie met sy blydskap nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Net ’n mens self verstaan die bitterheid in sy hart. Niemand anders kan sy vreugde voluit deel nie.
Afrikaans 1933/1953 Die hart ken sy eie verdriet, en in sy blydskap kan 'n ander hom nie meng nie.
Afrikaans 1983 Net 'n mens self ken die bitterheid van sy eie gemoed, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hart ken sy eie bitterheid, en in sy vreugde kan 'n buitestander nie deel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens self weet hoe ongelukkig hy is, net hy weet dit, en niemand anders kan regtig weet hoe bly hy is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke mens het sy eie swaarkry. Niemand weet daarvan nie. Vreemdes weet ook nie wat hom bly maak nie.