Proverbs 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lig van die regverdiges is bly, maar die lamp van die goddelose gaan dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lewe van die regverdiges is vol vreugde. Die lewenslig van goddeloses word uitgedoof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lig van die regverdige brand vrolik, maar die lamp van die goddelose gaan dood. |
| Afrikaans 1983 | Die lewe van die regverdiges is vol vreugde; die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lig van regverdiges straal vreugde uit, maar die lamp van goddeloses word uitgedoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die lig van mense wat reg lewe, skyn vrolik, maar die lamp van mense wat verkeerd doen, gaan dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige se vreugde skyn soos ’n helder lig wat almal kan sien. Ongelowiges se bietjie blydskap verdwyn in die sand. Dit is soos ’n lamp wat al hoe dowwer brand. |