Proverbs 13:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Regverdige man haat leuens, maar 'n goddelose is 'n gruwel en kom tot skande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Regverdige mense haat leuens. Goddelose mense bring skade en skande oor hulleself. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die regverdige haat leuentaal, maar die goddelose maak gehaat en handel skandelik. |
| Afrikaans 1983 | Die regverdige haat leuens; die goddelose maak hom gehaat en veragtelik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In vals woorde het 'n regverdige 'n weersin, maar 'n goddelose gedra hom stink en tree skandelik op. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat reg lewe, haat leuens, maar die mens wat verkeerd doen, sê dinge waaroor almal skaam word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige haat alles wat sleg is. ’n Slegte mens tree walglik op. Sy lewe stink van al die vieslikhede. |