Proverbs 13:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdige eet tot versadiging van sy siel, maar die maag van die goddelose sal gebrek hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige mens het oorgenoeg om te eet. Goddelose mense bly altyd honger.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdige eet totdat hy versadig is; maar die maag van die goddelose ly gebrek.
Afrikaans 1983 Die regverdige het meer as genoeg om te eet; goddelose mense bly honger.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Regverdige eet tot sy honger gestil is, maar die maag van goddeloses bly leeg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat reg lewe, het meer as genoeg kos om te eet, mense wat verkeerd doen, bly altyd honger.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Gelowige het genoeg om van te leef. Ongelowiges ly gebrek.