Proverbs 13:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Goeie mens laat 'n erfdeel aan sy kindskinders na, en die rykdom van die sondaar word weggelê vir die regverdige.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Goeie mens laat iets na vir kleinkinders. ’n Sondaar se besittings beland by die regverdiges.
Afrikaans 1933/1953 'n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre.
Afrikaans 1983 'n Goeie mens laat 'n erfenis na ook vir sy kleinkinders; die besittings van die sondaar kom in die hande van die regverdige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Goeie mens laat sy kleinkinders erf, maar 'n sondaar se eiendom word vir 'n regverdige weggebêre.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Goeie mens se kleinkinders kry sy goed wanneer hy sterf, maar die rykdom wat 'n sondaar bêre, gaan na iemand anders. Iemand wat reg lewe, kry dit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat verstandig met sy geld werk se kleinkinders sal nog eendag daarvan erf. Selfs goddeloses se geld beland dikwels in die hande van gelowiges.