Proverbs 13:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kwaad jaag sondaars na, maar aan die regverdige sal goed vergeld word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teëspoed lê op die hakke van die sondaars. Die regverdiges word met voorspoed beloon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde. |
| Afrikaans 1983 | Teenspoed volg die sondaars op hulle pad; die regverdige word met voorspoed vergoed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onheil agtervolg sondaars, maar regverdiges word deur die goeie beloon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gaan altyd sleg met sondaars, maar dit gaan goed met mense wat reg lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat die Here verwerp se lewe is hel. Gelowiges ervaar intense geluk en voorspoed. |