Proverbs 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elke skrandere handel met kennis, maar 'n dwaas maak sy dwaasheid oop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Verstandige mens dink voor hy iets doen. Dwase mense verkondig hulle dwaasheid aan die wêreld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elke skrandere handel met kennis, maar die dwaas strooi sotheid rond. |
| Afrikaans 1983 | Alles wat 'n verstandige mens doen, word met kennis gedoen; wie nie wysheid het nie, begaan een dwaasheid na die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke slim mens tree met oorleg op, maar 'n dwaas sprei sy sotheid oop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke slim mens weet hoe om dinge te doen, maar 'n dwaas hou aan om te wys hoe dom hy is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slim mens dink voordat hy iets doen. ’n Dom mens weet nie wat hy doen nie. Almal sien en hoor hoe dwaas hy is. |