Proverbs 13:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Goeie insig gee guns, maar die weg van oortreders is hard.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense het respek vir iemand wat goeie insig het. ’n Onbetroubare mens loop ’n pad van vernietiging.
Afrikaans 1933/1953 'n Goeie verstand verskaf guns, maar die weg van die ontroues is hard.
Afrikaans 1983 Iemand wat goeie insig het, geniet goedgesindheid; die pad van onbetroubare mense lei tot vernietiging.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Goeie begrip wen guns, maar die pad van verraderlike mense is onveranderlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense sal van jou hou as jy verstandig is, mense wat ontrou is, se planne sal nie slaag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lewenswysheid maak dat almal van jou hou. Ongelowiges gaan onder.