Proverbs 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uitgestelde hoop maak die hart siek, maar as die begeerte kom, is dit 'n boom van die lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verwagtings wat nie realiseer nie, lei tot mismoedigheid. ’n Begeerte wat vervul word, is soos ’n boom wat lewe gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom. |
| Afrikaans 1983 | 'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig; 'n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onvervulde hoop maak die hart siek, maar 'n vervulde wens is 'n boom van lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens word moedeloos wanneer hy nie kry wat hy graag wil hê nie, maar hy is weer lus om te lewe wanneer hy kry wat hy wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Drome wat nie waar word nie, bring hartseer. ’n Wens wat waar word, maak die lewe die moeite werd. |