Proverbs 13:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse seun luister na die tug van sy vader, maar 'n spotter hoor nie teregwysing nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Wyse seun laat sy pa toe om hom reg te help. Een wat met alles spot, steur hom nie eens aan dreigemente nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wyse seun luister na die tug van die vader, maar 'n spotter hoor nie na berisping nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Wyse seun laat hom leer deur sy vader, 'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wyse seun aanvaar die vermaning van 'n vader, maar 'n spotter gee nie gehoor aan 'n dreigement nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Kind wat wysheid het, luister wanneer sy pa vir hom leer, maar iemand wat altyd wil spot, luister nie wanneer sy pa met hom raas nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slim jongmens vergeet nie sy ouers se opvoeding nie. ’n Domme laat hom deur niemand leer nie, selfs al dreig jy hom. |