Proverbs 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat verag is en 'n dienskneg het, is beter as hy wat homself eer en brood kortkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is beter om onbelangrik te wees en ’n slaaf te hê, as om vol van jouself te wees en nie eers kos te hê om te eet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie gering geag word en 'n slaaf het, is beter as hy wat hom vernaam aanstel en gebrek aan brood het. |
| Afrikaans 1983 | Liewer gering geag word en tog 'n slaaf besit as jou vernaam aanstel en nie kos hê om te eet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie gering geag word, maar tog 'n slaaf het, is beter as iemand wat hom belangrik voordoen, maar 'n gebrek aan brood het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om nie belangrik te wees nie en 'n slaaf te hê, as om baie belangrik te wees en nie kos te hê om te eet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis beter om eenvoudig te leef as om vrot van die skuld te wees. Dis beter om ’n meer beskeie huis te hê as ’n ryk lewenstyl en heeltyd honger te wees. |