Proverbs 12:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goddelose word omvergewerp en is nie, maar die huis van die regverdiges sal bestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Goddeloses kom tot ’n val en dit is verby met hulle. Die nageslag van regverdiges bly voortbestaan.
Afrikaans 1933/1953 Die goddelose mense word omgekeer, en hulle is daar nie meer nie; maar die huis van die regverdiges bly staan.
Afrikaans 1983 Goddeloses val en dit is klaar met hulle; die nageslag van die regverdiges bestaan voort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Goddeloses word omvergewerp en is nie meer daar nie, maar die huis van regverdiges bly staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die mense wat verkeerd doen, sterf, dan is hulle weg, maar die nageslag van mense wat reg lewe, sal altyd daar wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ongelowiges gaan dood en dit is verby met hulle. Maar ’n gelowige se lewe het groot betekenis.