Proverbs 12:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woorde van die goddelose is om bloed te loer, maar die mond van die opregtes sal hulle red. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat goddelose mense sê, is ’n lokval vir ander. Opregte mense se woorde red hulleself. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woorde van die goddelose is om te loer op bloed, maar die mond van die opregtes red hulle. |
| Afrikaans 1983 | Goddeloses stel met wat hulle sê, dodelike hinderlae vir ander; opregte mense red ander met wat hulle sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woorde van goddeloses is 'n hinderlaag tot bloedvergieting, maar die monde van opregtes red hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die mense wat verkeerd doen, praat, dan wil hulle ander mense laat sterf, eerlike mense se woorde red hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Goddelose mense se woorde probeer jou in ’n lokval lei. Dit wil jou seermaak. Maar gelowiges se insig in die lewe bevry jou van al hierdie strikke. |