Proverbs 12:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gedagtes van die regverdiges is reg, maar die raad van die goddelose is bedrog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die planne van die regverdiges is reg. Die raad van goddeloses is vol bedrog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die gedagtes van die regverdiges is wat reg is, die slim planne van die goddelose is bedrog. |
| Afrikaans 1983 | Die mening van regverdiges kan die toets van die reg deurstaan; die slim raad van goddeloses is onbetroubaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die planne van regverdiges is reg, maar die leiding van goddeloses is bedrieglik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat reg lewe, dink reg, die planne van mense wat verkeerd doen, help niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelowiges dink heeltyd hoe om reg te lewe. Ongelowiges se raad is baie gevaarlik. |