Proverbs 12:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die weg van geregtigheid is lewe; en in die pad daarvan is daar geen dood nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die pad van geregtigheid is lewe, en die rigting van die pad is onsterflikheid. |
| Afrikaans 1983 | Gehoorsaamheid aan God lei tot die lewe, dit is 'n pad wat nie na die dood lei nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die weg van geregtigheid is daar lewe, maar die pad van hulle wat 'n wrok koester, lei na die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense aanhou om reg te doen, dan hou hulle aan om te lewe, wanneer hulle aanhou om so te lewe, dan sal hulle nie sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige geniet die lewe. Ongelowiges is lewendig dood. Hulle ken net angs en vrees. |