Proverbs 12:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdige is voortrefliker as sy naaste, maar die weg van die goddelose verlei hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige kyk mooi waar hy loop; maar die pad van goddeloses is ’n dwaalweg.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal.
Afrikaans 1983 Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Regverdige soek sy vriende uit, maar die pad van goddeloses lei hulle op 'n dwaalspoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelowiges laat vriende vir hulle wys wat om te doen. Slegte mense lei ander die afgrond in. ’n Gelowige se lewe is vol opwinding. Wie net die verkeerde dinge doen se lewe is vol ellende. Dit is soos die dood.