Proverbs 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Swaarmoedigheid in die hart van die mens maak dit neerbuig, maar 'n goeie woord maak dit bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bekommernis rem ’n mens af; bemoedigende woorde maak hom bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer, maar 'n vriendelike woord vrolik dit op. |
| Afrikaans 1983 | Bekommernis druk 'n mens neer; 'n vriendelike woord vrolik hom op. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kommer in die hart van 'n mens maak die hart neerslagtig, maar 'n vriendelike woord beur dit op. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens wat bekommerd is, voel nie gelukkig nie, maar 'n vriendelike woord maak hom bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bekommernis versuur jou lewe. ’n Bemoedigende woord van ’n gelowige maak jou gelukkig. |