Proverbs 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Verstandige mens verberg kennis, maar die hart van die dwase verkondig dwaasheid.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Verstandige mens bly stil oor sy kennis. Dwase basuin hulle onkunde uit.
Afrikaans 1933/1953 'n Skrander mens verberg sy kennis, maar die hart van die dwase roep hulle sotheid uit.
Afrikaans 1983 'n Verstandige mens loop nie te koop met sy kennis nie; dwase basuin hulle dwaasheid uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Slim mens hou sy kennis verborge, maar die harte van dwase roep uit: “Sotheid!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Verstandige mens sê nie vir almal wat hy weet nie, maar 'n dwaas skree en sê die dom dinge waaraan hy dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slim mens is beskeie oor al sy kennis. Dom mense blaker die min wat hulle weet, vir almal uit.