Proverbs 12:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vir die HERE is leuenagtige lippe 'n gruwel, maar die wat waaragtig handel, is sy welbehae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here verafsku mense wat hulle woord breek. Hy hou van mense wat by hulle woord staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Valse lippe is vir die HERE 'n gruwel, maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree, geniet sy goedkeuring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here haat iemand wat lieg, maar Hy hou van mense wat die regte dinge doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here haat ’n spul liegstories. Hy is lief vir mense wat die waarheid praat. |